Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, julle het navolgers geword van God se gemeentes in Judea – dit wil sê die Christene daar. Julle het net so swaar onder julle volksgenote gely as wat hulle onder die Jode gely het.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:14 in konteks