Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want die Goeie Nuus wat ons gebring het, het tot julle gekom, nie net met woorde nie, maar ook deur die krag van die Heilige Gees en met groot oortuiging. Julle weet mos hoe voorbeeldig ons optrede by julle was, en dít ter wille van julle.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 1

Kyk 1 Tessalonisense 1:5 in konteks