Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie brief kom van Paulus, Silvanus en Timoteus. Ons skryf aan die gemeente in Tessalonika wat aan God die Vader en die Here Jesus Christus behoort. Genade en vrede vir julle.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 1

Kyk 1 Tessalonisense 1:1 in konteks