Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As herders moet julle die kudde van God goed oppas; hulle is aan julle toevertrou. Hou gewillig toesig oor hulle, nie omdat julle gedwing word nie, maar omdat julle wil doen wat God wil hê; nie om julleself finansieel te verryk nie, maar omdat julle graag in God se diens staan.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:2 in konteks