Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou rig ek my tot die ouderlinge onder julle. Ek is self mede-ouderling én getuie van die lyding van Christus. Ek sal self ook deel hê aan sy heerlikheid wat geopenbaar gaan word. As ’n mede-ouderling doen ek ’n beroep op julle:

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:1 in konteks