Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Moenie iemand wat julle beledig, terugbeledig nie. Inteendeel, jou antwoord moet ’n seënwens wees. Dít is waartoe God julle geroep het en waarvoor Hy julle sal seën.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:9 in konteks