Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sara, byvoorbeeld, was aan haar man, Abraham, gehoorsaam deur hom “Meneer” te noem. Julle het haar dogters geword omdat julle doen wat goed is en julle nie laat afskrik deur enige intimidasie nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:6 in konteks