Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons moenie dink dis net ons wat onverdiend ly nie. Ook Christus het só gely toe Hy eens en vir altyd vir ons sondes gesterf het. Hy het nooit enige sonde gedoen nie; tog het Hy vir sondaars gesterf om julle by God te laat tuiskom. Wat sy liggaam betref, het Hy gesterf, maar wat sy gees betref,is Hy lewend gemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:18 in konteks