Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit geld egter nie vir julle nie, want God het júlle as sy volk gekies. Julle is ’n koninkryk wat uit priesters bestaan, ’n nasie wat heeltemal in God se diens staan, ’n volk wat heeltemal God s’n is. Dít het God bewerk sodat julle vir almal kan wys hoe goed Hy is. Dit is immers Hý wat julle uit die duisternis in sy wonderlike lig ingeroep het.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:9 in konteks