Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat julle as lewende klippe inbou in God se geestelike tempel. Julle taak as tempel is om heilige priesters te wees wat geestelike offers bring. God aanvaar hierdie offers juis omdat Jesus Christus die hoekklip is.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:5 in konteks