Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Soos die profeet sê:“Elke liggaam is soos gras;al sy skoonheid is soos ’n veldblom.Die gras verskroei,en die blom verlep.

25. Maar die woord van die Here hou vir ewig.”En hierdie woord is as Goeie Nuus aan julle verkondig.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1