Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Kom ons praat nou oor vleis wat aan afgode geoffer is – ’n saak waaroor julle ook navraag gedoen het. Ons weet julle sê: “Ons het almal kennis oor hoe ons moet optree.” Kennis laat ’n mens belangrik voel; die liefde, daarenteen, bou ’n gemeente op.

2. As jy dink jy weet alles, het jy nog nie die ware kennis nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8