Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom ons praat nou oor vleis wat aan afgode geoffer is – ’n saak waaroor julle ook navraag gedoen het. Ons weet julle sê: “Ons het almal kennis oor hoe ons moet optree.” Kennis laat ’n mens belangrik voel; die liefde, daarenteen, bou ’n gemeente op.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8

Kyk 1 Korintiërs 8:1 in konteks