Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis erg dat julle nog oor julle spiritualiteit kan spog terwyl julle iets soos hierdie in julle midde toelaat. Besef julle nie dat as selfs net een persoon toegelaat word om so voort te gaan, almal binnekort aangetas sal wees nie, soos suurdeeg die hele deeg suur maak?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:6 in konteks