Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat van my? Was ek betroubaar? Dis vir my werklik nie belangrik hoe julle of enige menslike regbank my beoordeel nie. Ek vertrou selfs nie eers my eie oordeel in hierdie opsig nie!

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:3 in konteks