Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek daag egter sommer eersdaags by julle op, as die Here wil. Dan sal ek wel uitvind of hierdie arrogante persone maar net grootpraters is, en of hulle tog oor God se krag beskik.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:19 in konteks