Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want julle word nog steeds deur wêreldse neigings beheer. Julle is jaloers op mekaar en maak rusie. Is dit nie ’n bewys dat julle nog deur wêreldse neigings oorheers word nie? Julle tree op soos mense wat nie aan die Here behoort nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:3 in konteks