Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar kom egter ’n dag wanneer die kwaliteit van elkeen se werk aan die lig sal kom, want die vuurtoets sal dit bekendmaak. Dié vuurtoets sal elkeen se werk beproef – of dit standhou.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:13 in konteks