Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, toe ek by julle was, kon ek nie met julle praat soos met geestelik volwassenes nie. Ek moes met julle praat soos met mense wat nog wêrelds is, soos met kindertjies in die Christelike geloof.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:1 in konteks