Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nee, die wysheid waarvan ons praat, is die diepsinnige wysheid van God wat voorheen geheim gehou is, wat God van ewigheid af daargestel het sodat ons die heerlikheid kan ontvang.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:7 in konteks