Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ons hierdie dinge aan julle vertel, gebruik ons nie woorde wat hulle oorsprong het in menslike slimmigheid nie, maar wat hulle oorsprong het by die Gees. Ons gebruik woorde wat van die Gees kom om geestelike waarhede te verduidelik.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:13 in konteks