Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat ek wil sê, broers en susters, is dat ’n gewone mens van vleis en bloed nie net so aan die koninkryk van God kan deel kry nie. Wat verganklik is, kan nie deel kry aan wat onverganklik is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:50 in konteks