Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dieselfde is die geval met die opstanding van die dooies. Ons aardse liggame, wat gewoonweg sal sterf en vergaan, sal anders wees wanneer hulle opgewek word, want hulle sal nooit weer sterf nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:42 in konteks