Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sou ons as leuenaars omtrent God aan die kaak gestel word. Dan het ons mos teen die waarheid van God in getuig dat Hy Christus opgewek het, terwyl Hy dit in werklikheid nie gedoen het nie – dit wil nou sê, as die dooies nie opgewek word nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:15 in konteks