Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar deur God se genade is ek wat ek vandag is. Hy het sy goedheid nie tevergeefs aan my bewys nie. Ek het harder gewerk as al die ander – en tog was dit ook weer nie ek nie, maar God se goedheid wat my gedra het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:10 in konteks