Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:38-40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

38. Maar as jy dit ontken, sal die Here jou ook nie erken nie.

39. Dus, my broers en susters, wees entoesiasties om te profeteer en moenie die spreek in tale teëgaan nie.

40. Maar laat alles in goeie styl en ordelik plaasvind.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14