Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 5:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons leef ook met die wete dat die Seun van God gekom het en aan ons die vermoë gegee het om die ware Een te herken. En ons leef in ’n hegte verhouding met Hom, die Ware Een, naamlik God se Seun, Jesus Christus. Hy ís die ware God, en Hy is die ewige lewe.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 5

Kyk 1 Johannes 5:20 in konteks