Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 4:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle is egter van God afkomstig, my kinders, en julle het hulle reeds oorwin omdat die Gees wat in julle woon, magtiger is as die gees wat in die wêreld woon.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 4

Kyk 1 Johannes 4:4 in konteks