Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geliefdes, ons is nou reeds kinders van God, maar dit is nog nie duidelik wat ons sal wees nie. Wat ons wel weet, is dat ons net soos Hy sal wees wanneer Hy verskyn. Ons sal Hom dan sien soos Hy regtig lyk.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 3

Kyk 1 Johannes 3:2 in konteks