Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk net hoe ’n groot liefde die Vader aan ons betoon het. Dit is dat Hý ons sy kinders noem, en ons is dit beslis ook. Daarom ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie ken nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 3

Kyk 1 Johannes 3:1 in konteks