Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tog is dit ook ’n nuwe opdrag wat ek aan julle gee. Hierdie opdrag is betroubaar en van toepassing op julle verhouding tot Christus en tot mekaar. Die duisternis is immers aan die verbygaan en die lig wat die waarheid bring, skyn alreeds.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:8 in konteks