Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat ook al in die wêreld bestaan, alles wat tipies is van die menslike begeerte, die begeerte vir alles wat die oog sien, en die vals roem op besittings, kom nie van die Vader nie, maar het sy oorsprong in die wêreld.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:16 in konteks