Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek skryf aan julle, kinders:Julle leef in ’n persoonlike verhouding met die Vader.Ek skryf aan julle, pa’s:Julle leef van die heel begin af in ’n persoonlike verhouding met Hom.Ek skryf aan julle, jonges: Julle is kragtigen die woord van God is deelvan julle bestaan en julle het as oorwinnaars oor die boseuit die stryd getree.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:14 in konteks