Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ons optrede egter van die lig getuig, leef ons soos Hy wat in die lig is en het ons volledig deel aan mekaar, en die bloed van Jesus, sy Seun, maak ons skoon van elke sonde.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:7 in konteks