Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 13:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal die derde deel deur die vuur bring, hulle suiwer soos ’n mens silwer suiwer en hulle toets soos ’n mens goud toets. Hulle sal My Naam (Karakter en Outoriteit) aanroep en Ek sal hulle antwoord. Ek sal sê: ‘Hulle is My volk!’ Hulle sal sê: ‘יהוה is my God!’”

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 13

Kyk Z'kharyah 13:9 in konteks