Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 11:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want Ek sal nie langer medelye hê met die inwoners van die land nie,” verklaar יהוה; “maar let op, Ek sal die mense laat val, elkeen in die hand van ’n ander en in die hand van sy koning en hulle sal die land verwoes en Ek sal hulle nie uit hul hand red nie.”

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 11

Kyk Z'kharyah 11:6 in konteks