Ou Testament

Nuwe Testament

Z'kharyah 11:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het vir hulle gesê: “As dit goed is in julle oë, gee my loon, maar so nie, laat dit staan.” Hulle het my loon afgeweeg: dertig sikkels silwer, as my loon.Mat 26:15 Ek het die dertig sikkels silwer gevat en dit in die huis van יהוה vir die pottebakker gegooi.Mat 27:10

Lees volledige hoofstuk Z'kharyah 11

Kyk Z'kharyah 11:12 in konteks