Ou Testament

Nuwe Testament

Yonah 4:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yonah uit die stad uitgegaan en aan die oostekant daarvan gaan sit. Daar het hy vir homself ’n skuiling gemaak en onder dit gaan sit in die skaduwee totdat hy kon sien wat in die stad sou gebeur.

Lees volledige hoofstuk Yonah 4

Kyk Yonah 4:5 in konteks