Ou Testament

Nuwe Testament

Yonah 1:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woord van יהוה het tot Yonah, die seun van Amittai gekom en gesê:

2. “Staan op, gaan na die groot stad Ninveh en roep daarteen uit, want hulle boosheid het opgekom voor My.”

Lees volledige hoofstuk Yonah 1