Ou Testament

Nuwe Testament

Yonah 1:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yonah het egter opgestaan om na Tarshish te vlug, weg van die Teenwoordigheid van יהוה af. Hy het afgegaan na Yafo, ’n skip gevind wat na Tarshish vaar, die reisgeld betaal en daarin afgegaan om saam met hulle na Tarshish te vaar, weg van die Teenwoordigheid van יהוה af.

Lees volledige hoofstuk Yonah 1

Kyk Yonah 1:3 in konteks