Ou Testament

Nuwe Testament

Yo'el 3:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Meer nog, wat is julle vir My, o Tzor, Tzidon en al die streke van F’leshet? Bied julle vir My vergelding aan? As julle My egter vergeld, sal Ek vinnig en gou julle vergelding op julle kop laat neerkom.

Lees volledige hoofstuk Yo'el 3

Kyk Yo'el 3:4 in konteks