Ou Testament

Nuwe Testament

Yo'el 3:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sal Ek al die nasies bymekaarmaak en hulle afbring na die vallei van Y’hoshafat. Dan sal Ek hulle daar oordeel ter wille van My volk en My erfenis, Yisra’el, wat hulle onder die nasies verstrooi en My land opgedeel het.

Lees volledige hoofstuk Yo'el 3

Kyk Yo'el 3:2 in konteks