Ou Testament

Nuwe Testament

Yo'el 3:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Mitzrayim sal ’n woesteny word en Edom ’n verlate wildernis, as gevolg van die geweld wat aan die seuns van Y’hudah gedoen is, in wie se land hulle onskuldige bloed vergiet het.

20. Y’hudah sal egter vir ewig bewoon word en Yerushalayim vir alle geslagte.

21. Ek sal hulle bloed wreek, wat Ek nog nie gewreek het nie, want יהוה bly in Tziyon.

Lees volledige hoofstuk Yo'el 3