Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 9:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Mitzrayim, Y’hudah, Edom, die seuns van `Ammon, Mo’av en almal wat die kante van hul baard in stukke afsny, wat in die woestyn bly, want al hierdie nasies is onbesnede en die hele huis van Yisra’el is onbesnede van verstand, wil en emosie.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 9

Kyk Yirmeyahu 9:25 in konteks