Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 6:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Vlug na veiligheid, seuns van Binyamin, uit Yerushalayim uit! Blaas nou die ramshoring in T’koa en lig ’n teken op oor Beit-Hakkerem, want boosheid en ’n groot verwoesting kyk af vanuit die Noorde.

2. Die aantreklike en fyn een, die dogter van Tziyon, sal ek afsny.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 6