Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 6:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Vlug na veiligheid, seuns van Binyamin, uit Yerushalayim uit! Blaas nou die ramshoring in T’koa en lig ’n teken op oor Beit-Hakkerem, want boosheid en ’n groot verwoesting kyk af vanuit die Noorde.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 6

Kyk Yirmeyahu 6:1 in konteks