Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 52:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur in die sewe en dertigste jaar van die ballingskap van Y’hoyakhin, koning van Y’hudah, in die twaalfde maand, op die vyf en twintigste van die maand dat `Eveel-M’rodakh, koning van Bavel, in die eerste jaar van regering, guns bewys het aan Y’hoyakhin, koning van Y’hudah en hom uit die tronk uitgebring het.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 52

Kyk Yirmeyahu 52:31 in konteks