Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 52:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

in die drie en twintigste jaar van N’vukhadnetzar het N’vuzar’adan, die bevelvoerder van die lyfwag, sewe honderd vyf en veertig Jode in ballingskap weggevoer; daar was vier duisend ses honderd in totaal.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 52

Kyk Yirmeyahu 52:30 in konteks