Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 52:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het N’vuzar’adan, die bevelvoerder van die lyfwag, van die armstes van die volk, die res wat in die stad agtergebly het, die oorlopers wat na die koning van Bavel oorgeloop het en die res van die vakmanne, in ballingskap weggevoer,

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 52

Kyk Yirmeyahu 52:15 in konteks