Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 51:46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, sodat julle binneste nie swak word nie en julle nie bang is vir die verslag wat in die land gehoor sal word nie, want die verslag sal die een jaar kom en daarna ’n ander verslag in ’n ander jaar en daar sal geweld wees in die land, met heerser teen heerser;

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 51

Kyk Yirmeyahu 51:46 in konteks